Liefde op Langebaan
Lana het ná ’n liefdesteleurstelling op Langebaan kom heel word, hier waar niemand die potjierol van vroeër ken nie, waar sy weer kan leer om goed genoeg te voel. Vir iemand wat sukkel met haar selfbeeld, is die eerste keer wat sy en Ben mekaar sien, nie van die beste nie: Sy struikel in ’n restaurant en raak slaags met ’n skinkbord vol aarbeimelkskommel. En van daar af bly dinge tussen haar en Ben Kok problematies: Hy’s veels te sexy, om mee te begin, en duidelik ’n player van formaat, kom Lana op hul eerste afspraak agter – hy wil sommer vatterig raak, en met haar geskiedenis is dit die laaste eienskap waarna sy soek in ’n man. Buitendien, daar’s beter dinge op die horison toe Lana die nuwe dokter op die dorp se aandag trek, en gou is die twee van hulle in ’n . . . wel, heel goeie verhouding. Net jammer André kritiseer nogal haar smaak. En haar lyf. En haar eetgewoontes. Maar nee, hy’s eintlik báie gaaf. Ben, ’n sjef van beroep, wil opmaak vir sy flater en bied aan om Lana te leer kosmaak, om die vegetariese André te kan beïndruk. Net gou moet Lana keer vir die kookwater, en nie nét in die kombuis nie . . .
1118164263

5.52 In Stock
Liefde op Langebaan

Liefde op Langebaan

by Trish Goosen
Liefde op Langebaan

Liefde op Langebaan

by Trish Goosen

eBook

$5.52 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Lana het ná ’n liefdesteleurstelling op Langebaan kom heel word, hier waar niemand die potjierol van vroeër ken nie, waar sy weer kan leer om goed genoeg te voel. Vir iemand wat sukkel met haar selfbeeld, is die eerste keer wat sy en Ben mekaar sien, nie van die beste nie: Sy struikel in ’n restaurant en raak slaags met ’n skinkbord vol aarbeimelkskommel. En van daar af bly dinge tussen haar en Ben Kok problematies: Hy’s veels te sexy, om mee te begin, en duidelik ’n player van formaat, kom Lana op hul eerste afspraak agter – hy wil sommer vatterig raak, en met haar geskiedenis is dit die laaste eienskap waarna sy soek in ’n man. Buitendien, daar’s beter dinge op die horison toe Lana die nuwe dokter op die dorp se aandag trek, en gou is die twee van hulle in ’n . . . wel, heel goeie verhouding. Net jammer André kritiseer nogal haar smaak. En haar lyf. En haar eetgewoontes. Maar nee, hy’s eintlik báie gaaf. Ben, ’n sjef van beroep, wil opmaak vir sy flater en bied aan om Lana te leer kosmaak, om die vegetariese André te kan beïndruk. Net gou moet Lana keer vir die kookwater, en nie nét in die kombuis nie . . .

Product Details

ISBN-13: 9780624065050
Publisher: Satyn
Publication date: 12/12/2013
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 222
File size: 943 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Etresia (Trish) Goosen is in 1982 in Kaapstad gebore. Sy het grootgeword en skoolgegaan in Florida aan die Wesrand en matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg op die Weskus. Na vele omswerwinge en verkeerde loopbaankeuses, het sy na die Weskus teruggekeer en haar nis in letterkunde en die joernalistiek gevind. Trish woon saam met haar man op Vredenburg en is sedert 2011 ’n verslaggewer by die Weslander, Media24 se gemeenskapskoerant aan die Weskus. Trish se skryfwerk is opgeneem in Human&Rousseau se Nuwe Stories 2012. Liefde op Langebaan is haar eerste liefdesverhaal.

Read an Excerpt

Lana het ná n liefdesteleurstelling op Langebaan kom heel word, hier waar niemand die potjierol van vroeër ken nie, waar sy weer kan leer om goed genoeg te voel.

Vir iemand wat sukkel met haar selfbeeld, is die eerste keer wat sy en Ben mekaar sien, nie van die beste nie: Sy struikel in n restaurant en raak slaags met n skinkbord vol aarbeimelkskommel. En van daar af bly dinge tussen haar en Ben Kok problematies: Hys veels te sexy, om mee te begin, en duidelik n player van formaat, kom Lana op hul eerste afspraak agter hy wil sommer vatterig raak, en met haar geskiedenis is dit die laaste eienskap waarna sy soek in n man.

Buitendien, daars beter dinge op die horison toe Lana die nuwe dokter op die dorp se aandag trek, en gou is die twee van hulle in n . . . wel, heel goeie verhouding. Net jammer André kritiseer nogal haar smaak. En haar lyf. En haar eetgewoontes. Maar nee, hys eintlik báie gaaf.

Ben, n sjef van beroep, wil opmaak vir sy flater en bied aan om Lana te leer kosmaak, om die vegetariese André te kan beïndruk. Net gou moet Lana keer vir die kookwater, en nie nét in die kombuis nie . . .

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews