Maggie: My lewe in die kamp: Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog
Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen.
1137311311

9.99
In Stock
5
1

152Maggie: My lewe in die kamp: Die aangrypende verhaal van 'n jong meisie in die Anglo-Boereoorlog
152
9.99
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780624090267 |
---|---|
Publisher: | Tafelberg |
Publication date: | 07/03/2020 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 152 |
File size: | 2 MB |
Language: | Afrikaans |
About the Author
From the B&N Reads Blog