Nog Maklike soet happies vir kinders

Nog Maklike soet happies vir kinders

by Janette Mocke
Nog Maklike soet happies vir kinders

Nog Maklike soet happies vir kinders

by Janette Mocke

eBook

$8.49  $9.50 Save 11% Current price is $8.49, Original price is $9.5. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Elke hoofstuk in Nog Maklike Soet Happies vir Kinders bevat ’n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit ’n middelstuik vir die tafel in wat gebruik kan word as die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografie en stilering vertoon die peuselhappies op ’n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.

Product Details

ISBN-13: 9781432307172
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 144
File size: 41 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Sedert die verskyning van haar eerste boek, Maklike soet happies vir kinders in 2012, verskyn Janette Mocke gereeld op televisieprogramme, insluitende Pasella, Espresso en Hectic Nine (SATV 2), sowel as in die tydskrif, ‘Your Family’. Ná skool het sy ’n a
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews