Nuwe Wese
In hierdie boek sal jy onthullende hoofstukke vind:  As Daar Iemand In Christus Is, Verplaas Na God Se Koninkryk, Jy En Die Heilige Gees, Gawes Van Die Heilige Gees, Geheilig En Geregverdig, Lewe In Die Gees, 'n Lewe Van Toewyding, 'n Lewensverbond Met God. Dan is daar 'n ander pertinente vraag wat jy jouself moet afvra alvorens ons met hierdie studie begin, "Glo jy dat jy 'n Christen is?".  Daar is 'n fout wat tussen Christene al vir eeue gemaak word dat hulle Christene is omdat hulle tot 'n Christelike denominasie behoort of in 'n Christelike familie gebore is.  Niks kan egter verder van die waarheid af wees as dit nie.  Die Skrif sê iets wat baie interessant is - 'n Christen is 'n nuwe wese.  As jy regtig 'n Christen is, wanneer het jy 'n nuwe wese geword?  En waar is die vrugte??  Prof. Gilbert Adimora
1147615541

3.5 In Stock
Nuwe Wese

Nuwe Wese

Nuwe Wese

Nuwe Wese

eBook

$3.50 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

In hierdie boek sal jy onthullende hoofstukke vind:  As Daar Iemand In Christus Is, Verplaas Na God Se Koninkryk, Jy En Die Heilige Gees, Gawes Van Die Heilige Gees, Geheilig En Geregverdig, Lewe In Die Gees, 'n Lewe Van Toewyding, 'n Lewensverbond Met God. Dan is daar 'n ander pertinente vraag wat jy jouself moet afvra alvorens ons met hierdie studie begin, "Glo jy dat jy 'n Christen is?".  Daar is 'n fout wat tussen Christene al vir eeue gemaak word dat hulle Christene is omdat hulle tot 'n Christelike denominasie behoort of in 'n Christelike familie gebore is.  Niks kan egter verder van die waarheid af wees as dit nie.  Die Skrif sê iets wat baie interessant is - 'n Christen is 'n nuwe wese.  As jy regtig 'n Christen is, wanneer het jy 'n nuwe wese geword?  En waar is die vrugte??  Prof. Gilbert Adimora

Product Details

ISBN-13: 9781071580820
Publisher: Gabriel Agbo
Publication date: 08/12/2021
Sold by: Bookwire
Format: eBook
Pages: 72
File size: 220 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Die Skrywer, Prof. Gilbert Adimora is 'n Konsulterende Paediater by die Universiteit van Nigerië se Opleidingshospitaal, Enugu en Senior Lektor in die departement paediatrie, kollege van medisyne, Universiteit van Nigerië Nsukka, Nigerië.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews