Ons raaiselpad met alzheimersiekte: 'n Persoonlike reis

Ons raaiselpad met alzheimersiekte: 'n Persoonlike reis

by Elise Nel
Ons raaiselpad met alzheimersiekte: 'n Persoonlike reis

Ons raaiselpad met alzheimersiekte: 'n Persoonlike reis

by Elise Nel

eBook

$9.99  $11.51 Save 13% Current price is $9.99, Original price is $11.51. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het 'n vae vermoede wat die probleem is, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in 'n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan alzheimers ly. Sy gee ook praktiese raad vir versorgers en tekens waarna mens moet oplet.

Product Details

ISBN-13: 9780796321763
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 03/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 196
File size: 373 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Elise is in Prieska gebore en ontvang verpleeg- en vroedvrou-opleiding na skool. Sy trou met haar skoolliefde Willie en boer vir 30 jaar op 'n Karooplaas. Sy werk ook 'n paar jaar in die plaaslike hospitaal. Na hulle aftrede verhuis hulle na Hoekwil en uiteindelik George. Hulle was 49 jaar getroud en het drie kinders en ses kleinkinders.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews