Papierblomme

Papierblomme

by Helena Hugo
Papierblomme

Papierblomme

by Helena Hugo

eBook

$8.49  $9.67 Save 12% Current price is $8.49, Original price is $9.67. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Janine was maar klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Net sy het dit geweet. Sy wou ten alle koste wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar kans kom toe Greg Walker die Engels klas oor neem. Met drome in haar oë gaan sy Londen toe waar sy groter hartseer leer ken, maar ook die grootste ontdekking van haar lewe maak. Soos papierblomme in die wind, so het haar lewe verwaai. Sal sy dit regkry om die flentertjies weer op te tel?

Product Details

ISBN-13: 9780796321435
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 08/18/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Helena Hugo het haar loopbaan as aktrise begin, maar skryf en vertaal deesdae voltyds. Benewens talle boeiende verhale oor verskillende genres heen, is sy ook regisseur en skrywer van radiodramas en - vervolgverhale. Luisteraars sal haar veral vir Blinkwater en Mooi mense onthou. Sy het ook al drie keer die eerste plek in die Sanlam/RSG-skryfkompetisie gewen en haar drama Swane is met 'n ATKV-Woordveertjie bekroon.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews