Riek en Niek: Allergies vir skool

Riek en Niek: Allergies vir skool

Riek en Niek: Allergies vir skool

Riek en Niek: Allergies vir skool

eBook

$5.10 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan. Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag! Daar is net een probleem. Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore. Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie. Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie. Sy GLIMLAG nooit eens nie. En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen …

Product Details

ISBN-13: 9781776251322
Publisher: Pan Macmillan South Africa
Publication date: 05/01/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 48
File size: 5 MB
Age Range: 6 - 9 Years
Language: Afrikaans
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews