Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

by Koos A. Kombuis
Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

by Koos A. Kombuis

eBook

$11.49  $14.74 Save 22% Current price is $11.49, Original price is $14.74. You Save 22%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . . En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur&getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yasser Arafat (’n bladsy uit die geskiedenis wat nóg Koos nóg Yasser ooit wil oorhê), van die paradokse&die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlê . . . van . . . van . . . O ja, natuurlik ook van die seks&drugs&boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.

Product Details

ISBN-13: 9780798167437
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 05/25/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 294
File size: 2 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Gewilde Afrikaanse kultusfiguur, skrywer en sanger. Uit sy pen (aanvanklik onder die naam André Letoit) het digbundels, romans en baie koerantrubrieke verskyn (lg is intussen gepubliseer in verskeie bundels). Ander boeke sluit in Somer II, Paradise Redecorated, My mamma is ’n taal, Hotel Atlantis, Suidpunt-jazz, Afrikaans my darling, Raka: die roman, Dieper dors, The Complete Secret Diaries of God, Die tyd van die kombi’s en Short drive to freedom. Koos Kombuis woon saam met sy vrou en hul twee kinders op Somerset-Wes.

Read an Excerpt

Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . ._x000D_

_x000D_

En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur&getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede._x000D_

_x000D_

En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yasser Arafat (’n bladsy uit die geskiedenis wat nóg Koos nóg Yasser ooit wil oorhê), van die paradokse&die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlê . . . van . . . van . . ._x000D_

_x000D_

O ja, natuurlik ook van die seks&drugs&boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.

From the B&N Reads Blog

Customer Reviews