Seuns sonder pa's

Seuns sonder pa's

by Julian Jansen (Lux Verbi)
Seuns sonder pa's

Seuns sonder pa's

by Julian Jansen (Lux Verbi)

eBook

$8.99  $10.13 Save 11% Current price is $8.99, Original price is $10.13. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

In Suid-Afrika ken meer as 60% van kinders nie ’n pa nie. Hierdie gebrek aan ’n pa lei dikwels tot ’n gemis aan ’n gevoel van behoort. Julian Jansen, joernalis van Rapport en oud-onderwyser, ondersoek hierdie fenomeen en hoe die probleem aangespreek kan word. Hy bespreek dit vanuit ’n praktiese én geestelike perspektief en betrek onlangse navorsing en geestelike en ander gemeenskapslede. Julian verweef ook sy eie storie tussenin, en vra dan: hoekom het hy en sy broers nie skollies geword nie? 

Product Details

ISBN-13: 9780796322104
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 02/15/2021
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 208
File size: 256 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Julian Jansen is ’n oudonderwyser aan twee Helderbergse skole. Daar het hy ’n positiewe verandering in "stout" leerlinge se gesindheid bewerkstellig deur hulle liggaamlik en geestelik uit te daag. Die afgelope 10 jaar is hy ’n verslaggewer in Rapport se Kaapstadse kantoor, en was die skrywer van die topverkoper Die De Zalze-moorde. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews