Skooluitgawe: Donker Web

Skooluitgawe: Donker Web

by Fanie Viljoen
Skooluitgawe: Donker Web

Skooluitgawe: Donker Web

by Fanie Viljoen

eBook

$10.49  $11.74 Save 11% Current price is $10.49, Original price is $11.74. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skadu van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.  Verkorte skooluitgawe van die topverkoper. 'n Gratis leesgids is beskikbaar.

Product Details

ISBN-13: 9780624093282
Publisher: Tafelberg
Publication date: 04/19/2022
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 304
File size: 528 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Fanie Viljoen is in Welkom gebore. In 2002 behaal hy ’n BA-graad in Sielkunde en Sosiologie aan Unisa. Hy is die skrywer van nagenoeg 60 titels vir kinders en tieners, o.m. Sanlampryswenners Breinbliksem (2005) en Onderwêreld (2007), wat ook bekroon is met 'n ATKV-Kinderboektoekenning (2009). Fanie skryf en skilder voltyds. Hy woon in Bloemfontein. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews