Slim vang ... die grap!

Slim vang ... die grap!

Slim vang ... die grap!

Slim vang ... die grap!

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Hier is nog sowat 100 nuwe, oorspronklike grappe vir laerskoolkinders, volgens die wenresep van die eerste titel (Hoe meer haas, hoe minder wortels, 2014), en volgens onderwerpe bymekaar geplaas. Vermaak jou vriende met tongknopers, skater oor sport- en dieregrappe, lag julle slap vir eksamenflaters en kielie julle lagspiere met klop-klop grappe. Maja Sereda se lyntekeninge in swart en wit bring die humor nog verder uit.

Product Details

ISBN-13: 9780624073222
Publisher: Tafelberg
Publication date: 07/10/2015
Series: Grappe-reeks , #2
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 64
File size: 4 MB
Age Range: 8 - 11 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Pieter van der Lugt is ’n vryskutskrywer en -redakteur wat in musiek, TV, film, popkultuur, humor en skryfwerk vir kinders spesialiseer. Hy was vir baie jare Huisgenoot en You se vermaakredakteur. As vryskut sedert 2005 kan hy later slaap en ’n groter verskeidenheid werk doen, sê hy. Dit sluit o.a. vertaal- en redigeerwerk vir National Geographic Kids, weeklikse TV-rubrieke in Die Burger, Beeld en Volksblad, kopieskryf vir advertensies, en lirieke en musiek vir klingels in.
Maja Sereda het op 10-jarige ouderdom uit Pole na Suid-Afrika geëmigreer. Ná haar skoolloopbaan by Pro Arte Alphen Park het sy aan die Universiteit van Pretoria studeer. Sy het al verskeie ATKV Kinderboektoekennings ontvang, asook die SCBWI Crystal Kite vir A Kite’s Flight, deur William Gumede (Jacana).
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews