Uit die Beek 2020: 366 dagstukkies

Uit die Beek 2020: 366 dagstukkies

by Barend Vos
Uit die Beek 2020: 366 dagstukkies

Uit die Beek 2020: 366 dagstukkies

by Barend Vos

eBook

$7.99  $9.21 Save 13% Current price is $7.99, Original price is $9.21. You Save 13%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

"Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag ..." (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Hierdie tydlose Bybelse dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir gebruik in Bybel studiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vreugde in God.

Product Details

ISBN-13: 9780796321497
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 08/01/2019
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 400
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Dr. Barend Vos is 'n bekende Christenskrywer en predikant. Daar het al verskeie boeke uit sy pen verskyn: van dagstukkies tot literêre fiksie en romans met 'n Bybelse agtergrond. Hy wen in 2001 die CBSA-prys vir fiksie vir sy Bybelse roman Eksodus en in 2016 die Andrew Murray-prys vir sy gebedeboek oor die Bybelse psalms, Die ewigheid in my hart. Barend skryf maandeliks 'n humoristiese skets vir LiG-tydskrif, die sogenaamde Grootseun-stories. En hy lewer 'n gereelde bydrae vir Volksblad se "Woord en Perspektief "-rubriek. Hy is in 2015 met 'n ATKV-Mediaveertjie vir een van die Grootseun-stories bekroon.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews