Van saai tot fraai

Van saai tot fraai

by Almie Louis

NOOK Book(eBook)

$9.99 $11.30 Save 12% Current price is $9.99, Original price is $11.3. You Save 12%. View All Available Formats & Editions

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now
LEND ME® See Details

Overview

Van Saai tot Fraai is ’n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower. Almie begelei die leser stap vir stap met helder, pragtige fotografie om ’n verskeidenheid tegnieke soos krakelering, decoupage, glansvernis, papier-maché, vergulding en veroudering toe te pas. Hierdie boek sal enige iemand inspireer om ’n nuwe stokperdjie aan te leer. Daar is 90 projekte vir items in elke vertrek van die huis, selfs die tuin! Kies uit dekoratiewe ligte, nuttige draadmandjies, muurbehangsels en rame, snuisteryhouertjies, retrostyle blikke, lampskerms, ’n verskeidenheid tafels en stoeltjies en vele meer.

Product Details

ISBN-13: 9781432303938
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/26/2014
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 176
File size: 45 MB
Note: This product may take a few minutes to download.

About the Author

Almie Louis is ’n gewese Suid-Afrikaner wat nou saam met haar man en drie kinders in die Verenigde Koninkryk bly. As ywerige handwerk-entoesias, vind sy vreugde daarin om ’n nuwe nut vir ongewensde items te vind, deur lelike eendjies in swane te omskep en snuisterye wat stof vergaar in pragtige, nuttige dekor te verander.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews