Wat borrel in die pot?: Monstermaan #1

Wat borrel in die pot?: Monstermaan #1

by Louis van Niekerk
Wat borrel in die pot?: Monstermaan #1

Wat borrel in die pot?: Monstermaan #1

by Louis van Niekerk

eBook

$2.49  $3.00 Save 17% Current price is $2.49, Original price is $3. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Die Monstermaan-reeks is (op openbare aanvraag) weer in druk! Met die heruitgawe van die eerste boek in dié spannende reeks kan kinders weer lekker bang word, baie bang word. Die Monstermaan-reeks was ’n wegholsukses toe dit vir die eerste keer in die negentigerjare verskyn het. In die eerste boek, Wat borrel in die pot? bly daar al weer ’n nuwe inwoner in die huis langs Niël-hulle. Meneer Katz is ’n taksidermis -- iemand wat diere slag en opstop. En daar gaan aaklige dinge aan by die huis met die torinkies. Meneer Katz is gevaarlik. Niël het met sy eie oë gesien hoe hy ’n kat verwurg! Almal dink Niël se verbeelding is weer op hol. Maar as dit sy verbeelding is, wonder Niël hoekom troeteldiere ewe skielik verdwyn; wat die man heeldag by die DBV soek en wat gedurig in die groot, swart pot op sy stoof borrel?

Product Details

ISBN-13: 9781432305345
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 09/17/2014
Series: Monstermaan , #1
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 128
File size: 767 KB
Age Range: 12 - 16 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Louis van Niekerk is eintlik Louise van Niekerk wat ook die gewilde reeks, Reënboogrant Tieners geskryf het. Sy het Sielkunde studeer, vir jare gewerk met kinders wat minimale breindisfunksie het, klas gegee vir studente en deurgaans bly skryf vir die radio, tydskrifte en televisie. Sy het ook ‘n dramaskool gehad. Deesdae vervaardig sy programme vir DTV-- televisie vir dowe mense.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews