Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal

by Riens Vosloo

NOOK Book(eBook)

$5.99 $7.00 Save 14% Current price is $5.99, Original price is $7. You Save 14%.
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo

’n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks. Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien: • Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is • Toeligting by moeilike tekste • Woordverklarings vir komplekse woorde • Die stappe van die leesproses Antwoorde op alle vrae is gratis beskikbaar op www.bestbooks.co.za.

Product Details

ISBN-13: 9781775890997
Publisher: Best Books
Publication date: 10/31/2013
Series: Piekfyn Afrikaans
Sold by: Barnes & Noble
Format: NOOK Book
Pages: 126
File size: 4 MB
Age Range: 12 - 13 Years

Read an Excerpt

n Leesboek soos min! Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir leerders in hierdie fase. Wanneer leerders hierdie boek lees, gaan hulle hulself inleef in die gebeure, belewenisse, waarnemings en emosies van die karakters in elke teks.

Die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan uit korverhale en volksverhale wat lesers nuwe avonture en ervarings laat beleef. Daar is dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of om te dramatiseer. Al hierdie lekker leeswerk gaan lesers help om Afrikaans spoggerig vlot te lees, hulle taalbegrip te bevorder en hulle kennis en begrip van literêre tekste te ontwikkel.

Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die Leesboek voorsien:

Vrae oor die meeste tekste wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is

Toeligting by moeilike tekste

Woordverklarings vir komplekse woorde

Die stappe van die leesproses

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews