Lewe in die rivier van God's se genade
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Oordeel, wat onstaan uit seer, skaamte, wrok en onvergifnis is besig om lewens,
huwelike, families, kerke, besighede en selfs nasies te verwoes. Niemand kan in 'n
omgewing van verdeeldheid floreer nie. God se genade het die krag om verhoudings
te herstel en jou lewe te omskep. Duisende mense wie al Family Transformation
seminare bygewoon het, het 'n nuwe hoop en vreugde ontvang deur die krag van
genade soos in hierdie boek gedeel word.
Draai die sleutel, en tree in oorwinning in oor oordeel, ska...


