DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag
Paperback
$26.04
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het.


