Die aandvuur se kole
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Die sketse in hierdie bundel is Heiveldstories en sluit aan by Tussen die waboomrante wat in 1988 by Haum-Literêr verskyn het. Dis nog 'n bydrae tot die voorgeskiedenis van Agter-Pakhuis sowel as Clanwilliam se mense in die jare toe die dorp nog Jan Disselsvlei geheet het.
Hierdie bundel bevat geen roemryke gebeurtenisse of heldedade wat op feeste en monumente aanspraak maak nie, maar is uitsluitlik gebaseer op herinnerings van mense wat desjare op hulle eie harde maar beskeie manier vir hul...























