Die Verhaal van Sand
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Min verhale is so ewig soos dié van die wind, en min stemme dra soveel wysheid soos dié van die woestyn. Sand se storie moedig kinders aan om nie verandering te vrees nie, maar om daardie vrees te verstaan en self te kies hoe om dit te hanteer. Wanneer 'n stroompie by die woestyn kom, probeer dit voortgaan soos altyd - sonder om te verander. Maar die wind leer hom dat ware groei soms verg dat jy moet verander, sonder om op te hou wees wie jy is.
Hierdie verhaal is een van vele wysheidsverhal...






















