Grondpad
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Dit is hier waar dit alles begin het. Die twee kilometer grondpad wat jou na ons kleinhoewe kon vat. Hier in die tye toe dit nog aanvaarbaar was as kinders se ore vol grond was, hulle hare vol stof en die honde nog saam in die straat gespeel het. Hier het ek bome uitgeklim, laat middag die huis binne gehardloop met pers gevlekte moerbei-voete, op die pale van ons oprit geloop en balans hou. Landloop oefeninge en klippies gesuig vir miltsteek. Suikerwater sal vir my altyd proe na bloed. Met ...



