Inspirerende leierskap: Riglyne vir sukses uit die sakewêreld en die Woord
Leiers kan nie op hulle eie die leierskapspad kan aandurf nie. Hulle het wysheid, perspektief, insig en liefde nodig. Hierdie boek illustreer op 'n praktiese manier hoe tydlose beginsels en waardes steeds toepaslik is in die ongenaakbare sakewêreld en dat indien hierdie waardes die onderbou van 'n besigheid se kultuur verteenwoordig, die kans op volhoubare sukses soveel groter is. Hierdie boek bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste, waardegebaseerde leierskap uitbeeld. 
1147836575

13.08 In Stock

eBook

$13.08 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Leiers kan nie op hulle eie die leierskapspad kan aandurf nie. Hulle het wysheid, perspektief, insig en liefde nodig. Hierdie boek illustreer op 'n praktiese manier hoe tydlose beginsels en waardes steeds toepaslik is in die ongenaakbare sakewêreld en dat indien hierdie waardes die onderbou van 'n besigheid se kultuur verteenwoordig, die kans op volhoubare sukses soveel groter is. Hierdie boek bevat ook gevallestudies wat die voordele van beginselvaste, waardegebaseerde leierskap uitbeeld. 

Product Details

ISBN-13: 9780796323750
Publisher: Lux Verbi
Publication date: 07/11/2025
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 272
File size: 381 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Brand Pretorius was die besturende direkteur van Toyota Suid-Afrika waarna hy die leisels van die McCarthy-groep oorgeneem het. Pretorius dien steeds op verskeie direksies en het meer as 100 leiers gementor sedert sy aftrede. Hy is ’n gewilde sakespreker en leierskapkonsultant. Aan die stuur het meer as 9500 boeke verkoop.   
Dr Jurie Schoeman studeer teologie aan Universiteit Pretoria en bedien in verskeie gemeentes. In 1998 betree hy die sakewêreld, maar keer terug na die bediening waar hy tot 2023 by Aasvoëlkop gemeente in Northcliff bedien. Hy word ook deel van Mosaïek se oggend-oordenking span. Hy tree af in 2023. Hy is getroud met Helena en bly in Pretoria.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews