Kristalvlakte

Kristalvlakte

by Amy Jephta
Kristalvlakte

Kristalvlakte

by Amy Jephta

eBook

$7.99  $9.30 Save 14% Current price is $7.99, Original price is $9.3. You Save 14%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Uit die flenters van oorloë smous Priscilla vir haar en haar familie ʼn lewe aanmekaar. 'n Gemeenskap op die Kaapse Vlakte bloei op die snypunt van politieke ordes, bende-base en godsdiensleiers. Soms is daar eilandjies vrede, soos in enige goeie oorlog. Maar oorlog is soos liefde: dit sal ʼn pad vind. En solank die bloeddruk klop, sal Priscilla se smokkelhandel oorleef, in die kantlyn van die geskiedenis. Amy Jephta se epiese teaterstuk vertel die verhaal van ʼn gemeenskap, ʼn verhaal veel groter as dié van individuele karakters. Hierdie herwerking van Bertholt Brecht se Mutter Courage und ihre Kinder bied geen eenvoudige antwoorde nie, maar vlek ʼn sosiale werklikheid oop tot op die been.

Product Details

ISBN-13: 9780624080015
Publisher: Tafelberg
Publication date: 09/01/2016
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 88
File size: 182 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Amy Jephta is 'n dramaturg en regisseur van Mitchell’s Plain in Kaapstad. As 'n dramaturg is haar werk al uitgevoer by verskeie internasionale teaters en ook by die Edinburgh Fringe-fees. Amy is ook 'n draaiboekskrywer, met twee speelfilms agter haar naam, en in 2013 is sy gekies as een van die Mail&Guardian se “200 Top Jong Suid-Afrikaners”.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews