Pirouette
In die debuutdigbundel Pirouette word balletterminologie en die hospitaal-milieu van eetversteurings saamgebind in ’n helder besinning oor gebrokenheid, verwonding en psigiese kwelling. Dit is ’n bundel waarin ritme en metrum aansluit by die oorkoepelende dans-metaforiek om die lewe sterk beeldend vanuit ’n dansersperspektief – gestroop, met net die nodige lyne – weer te gee: tollend, wankelend, seëvierend met ’n bevrydende sprong na heling.
1110764565

12.61
In Stock
5
1

Pirouette
64
Pirouette
64
12.61
In Stock
Product Details
ISBN-13: | 9780795800337 |
---|---|
Publisher: | Queillerie |
Publication date: | 02/28/2012 |
Sold by: | Barnes & Noble |
Format: | eBook |
Pages: | 64 |
File size: | 237 KB |
Language: | Afrikaans |
From the B&N Reads Blog