Soen

Soen

by Jan Vermeulen
Soen

Soen

by Jan Vermeulen

eBook

$7.99  $9.03 Save 12% Current price is $7.99, Original price is $9.03. You Save 12%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Peet Rautenbach is Algoa Hoër se hoofseun: hoogs intelligent en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daar word sewe A's van hom verwag. Daarby is Peet 'n toegewyde, voorbeeldige seun in die oë van sy pastoor-ouers. Maar Peet het 'n swakheid: sy obsessie met die blonde onderwyseres Scarlett Rose Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae op hom, wat hom uiteindelik sy lewe kan kos. 'n Page-turner met karakters waarmee lesers sal kan identifiseer: weird, kleurvol, gay, spiertier. Niemand is bo verdenking wanneer die mense wat maar te dikwels op troontjies geplaas word (pastoor, skoolhoof) se geraamtes uit die kas kletter in hierdie vinnig-bewegende spanningsverhaal.

Product Details

ISBN-13: 9780624081975
Publisher: Tafelberg
Publication date: 11/01/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 172
File size: 1 MB
Age Range: 14 - 18 Years
Language: Afrikaans

About the Author

Jan Vermeulen is 'n boorling van Namibië. In 1998 voltooi hy ’n kreatiewe skryf-kursus aan die UPE. In dieselfde jaar verskyn sy debuutroman, Die laaste dans (Queillerie). In 2000 verskyn sy eerste jeugboek, Geraamtes dra nie klere nie (Sanlam-prys Goud, M.E.R.-, Scheepersprys en ATKV-Kinderboektoekenning). Jan en sy vrou Diana woon in Despatch.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews