Spore na die Dood: 'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen, Boek 2
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Hy het die hart van ’n woestyn koningin verbrysel.
Nou eis sy sy lewe in ruil vir ’n onskuldige vrou se siel.
Sahara woestyn, 1940-1960. Legioensoldaat Teuns Stegmann word deur twee dinge geteister. Die brutale hitte van die Sahara en die herinnering aan El Karima, die beeldskone, genadelose Arabiese leier vir wie hy eens lief was en toe verraai het. Sy verlede kom haal hom wanneer El Karima sy bevelvoerder se vrou ontvoer en ’n eenvoudige, wrede ultimatum stel. Haar lewe vir syne.
Teuns we...























