Book Your Summer Shop NowBook Your Summer Shop Now

Trompie die hartedief (#8)

eBook
$6.66
Formats

Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library

NOOK App

Download NOOK app

NOOK Devices

NOOK eReaders

  • NOOK GlowLight 4 Plus
  • NOOK GlowLight 4e
  • NOOK GlowLight 4
  • NOOK GlowLight Plus 7.8"
  • NOOK GlowLight 3
  • NOOK GlowLight Plus 6"

NOOK Tablets

  • NOOK 9" Lenovo Tablet
  • NOOK 10" HD Lenovo Tablet
  • NOOK Tablet 7" & 10.1"
  • NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
  • NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]

Free NOOK Reading Apps

  • NOOK for iOS
  • NOOK for Android

BN.com website

Go to your Digital Library in My Account

’n Fotograaf kom die leerders by die skool afneem, en Trompie en sy manskappe besluit om nie soos al die ander vroom gesiggies op te sit nie. Hulle gaan kyk wie van hulle die lelikste bakkies kan trek. Maar die skoolhoof daag op wanneer ons held voor die kamera beland en hy kan nie maak soos hy belowe het nie. Sy drie maats beland in die moeilikheid en besluit om hom daarvoor te straf. Hulle gebruik die feit dat hy dink meisies is so mal oor hom om hul Grootkaptein ’n lelike streep te trek....