Watter Slang is dit?

Watter Slang is dit?

by Johan Marais
Watter Slang is dit?

Watter Slang is dit?

by Johan Marais

eBook

$9.99  $12.00 Save 17% Current price is $9.99, Original price is $12. You Save 17%.

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Watter Slang is dit? is ’n maklike inleiding wat die beginner sal help om slange uit te ken. Slange van die streek word volgens familietrekke, gemeenskaplike gedrag of voorkoms gegroepeer, en die leser word aangemoedig om die kenmerke van die groep te herken voordat op individuele spesies gefokus word. Kassies met interessante feite vul die teks aan en treffende kleurfoto’s illustreer die kenmerke van slange in elke groep. ’n Insiggewende inleiding dek die algemene gedrag en habitats van Suider-Afrika se slange en gee wenke oor waar en hoe om hulle op te spoor. Die verskillende gifsoorte word bespreek, asook basiese noodhulpmaatreëls vir die behandeling van slagoffers van slangbyt.

Product Details

ISBN-13: 9781775845690
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 03/30/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 96
File size: 85 MB
Note: This product may take a few minutes to download.
Language: Afrikaans

About the Author

Johan Marais is ’n entrepreneur, naturalis en fotograaf wat die afgelope drie dekades beduidend tot die bewaring van reptiele bygedra het. Hy het talle lesings oor die onderwerp gelewer, is ’n voormalige voorsitter van die Herpetologiese Vereniging van Afrika, dien as lid van die Krokodilspesialistegroep (Spesieoorlewingskommissie) van die Wêreldbewaringsunie (IUCN) en is voorsitter van die Suid-Afrikaanse Reptielbewaringsbeoordeling. Marais het verskeie boeke (waaronder die treffer, ’n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika), referate en populêre artikels, plaaslik sowel as oorsee, geskryf.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews