Accessibility
Barnes & Noble Book of the Year 2026 Winners Shop NowBarnes & Noble Book of the Year 2026 Winners Shop Now

Vlug Van Die Vlinder

Paperback
$16.59
Promotion message icon

Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.

In stock
Ships in 1-2 days.
Free standard shipping on orders over $60
Select a store to view item availability.
Christélle Contreau, wêreldberoemde Franse konsertpianis, is baie meer as wat sy vir die wêreld voorhou. Van kleins af glip sy skelm weg om haar oupa in sy werkswinkel te gaan help, tot groot frustrasie van haar ouers. Op twintig kwalifiseer sy as agent in 'n spioenasienetwerk waarby haar vader haar betrek het en word die berugte Vlinder: rats, kleurvol en onaantasbaar. Maar 'n kragtige bom verwoes die motor waarin haar vader en beste vriendin, Kristine, reis en moet die Vlinder uit haar ge...