June 21st Fatjer's Day! All the best gift ideas.  Shop NowJune 21st Fatjer's Day! All the best gift ideas.  Shop Now
Paperback
$5.99
Promotion message icon
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Formats
In stock
This item is currently out of stock online.
Free standard shipping on orders over $60
Select a store to view item availability.

Ons leer vroeg om stil te wees.

Om in te sluk. Om aan te gaan. Om die regte gesig te dra vir die regte mense. Om sorg te noem wat eintlik vrees is - en om dit te doen so goed, so lank, dat ons vergeet dat ons dit doen.

AFKOP is 'n bundel oor die lyf wat onthou. Oor depressie se stil, afwaartse trek. Oor moederskap wat terselfdertyd liefhet en laat gaan. Oor dogterskap wat vra wat nooit gevra mag word. Oor trauma wat klou - en oor die oomblikke, skaars en onverwags, waar iemand vir jou brood b...