Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie
eBook
$7.85
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Limit 1 per customer
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos ’n lied in my kop. Wie het dit geskryf? En nogal in goud op 'n sexy swart kaartjie. Se nou dit kom van die nuwe ou in graad elf, die donkerkop met die loslitstap op wie al die meisies verlief is? Vet kans. Dis seker een of ander flou grap. Hopelik nie, want dan sit ek wat Yolande is alleen op die rak. Tensy ek iets kan doen omtrent my vriendin Mia se nuwe, boring ou. Nie dat dit die einde van my probleme is nie. Daar is ook die ge...



