Die Herberg
By Ronel Janse van Vuuren
Narrated by: Ronel Janse van Vuuren
Audiobook
$3.99
By Ronel Janse van Vuuren
Narrated by: Ronel Janse van Vuuren
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Not eligible for purchase using B&N Audiobooks Subscription credits
In stock
This item is currently out of stock online.
Not Eligible for Free ShippingSelect a store to view item availability.
Limit 1 per customer
Bloed.
Skadu's.
Die reuk van 'n ou vyand.
As Jagter vir die Hoërraad van Feërie word Kelly gestuur om vreemde verdwynings in die stad van Bremen te ondersoek. Sy bly egter weg van Die Herberg: dit roep na haar teenstrydige aard. Maar soos die spoor dun word, gebruik sy die hulp van 'n jong doodsfee om toegang tot die feë-beheerde plek te kry.
Sy word gekonfronteer met haar erfenis en haar verlede in haar soeke na vrede in die streek.
Maar kan sy dit doen sonder om toe te gee aan die skaduwees wa...


