Die Jakkals

Die Jakkals

by Luzia van Niekerk

NOOK Book(eBook)

$1.55
Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
LendMe® See Details
Want a NOOK ? Explore Now

Overview

Die Jakkals by Luzia van Niekerk

Wat is die JAKKALS?

Klein dogtertjies kan nie hulleself beskerm teen die gevare van die lewe nie. In 'n mens se kleintyd gebeur daar soms dinge wat deur jou hele lewe vrees en onsekerheid toelaat, benoudheid pak jou en soms kry jy swaar om asem te haal. Sê nou iemand het gesien of wat gebeur het kom op die lappe?
Om deur die jare so ‘n geheim alleen te dra, maak mens uiyeindelik depressief. Dan kan jy nie verliese hanteer nie en verwerping raak vir jou baie erg. Om dan vereensaam te raak, maak jou mal.
Kyk op - daar is uitkoms. Die spreekwoord is waar. “Aan die einde van die tonnel is daar lig.” Luzia van Niekerk het na baie harde jare en duur lesse wat sy geleer het uiteindelik die Lig gesien. Deel in die selfondersoek wat sy gedoen het en volg haar voorbeeld: Kyk na Bo, soek die Lig en laat ons Liewe Vader jou help om die JAKKALS te oorwin en uit die donker maalkolk van depressie te klim.

Hoe mooi het GOD
nog EEN dag aan jou lewe gelas!
Nie omdat jy die dag so nodig het nie….
Maar omdat iemand ANDERS jou nodig het…..

Product Details

BN ID: 2940045585576
Publisher: Kameeldoring Boeke
Publication date: 01/25/2014
Sold by: Smashwords
Format: NOOK Book
File size: 550 KB

About the Author

Luzia het as jong dogtertjie in Suidwes groot geword. Sy het jare lank alleen teen die JAKKALS baklei en met die genade van die Hemelse Vader uit die donker gat van depressie geklim. Haar eerste boek vertel die verhaal van haar stryd, maar ook van hoe sy depressie oorwin en die JAKKALS na die diep donker gat toe gestuur het.

Customer Reviews

Most Helpful Customer Reviews

See All Customer Reviews