Die krag van bloed
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Die Bybel praat van baie soorte bloed: die bloed van bokke, die bloed van skape, die bloed van duiwe! Die Bybel sê ook nadruklik dat daar sonder die vergieting van bloed geen vergewing van sonde kan wees nie. Kan een van hierdie soorte bloed dan ons sonde wegneem? Die antwoord is 'n besliste "Nee!" Wat kan dan ons sonde wegneem? Niks anders as die bloed van Jesus nie! Net die bloed van Jesus het die krag om ons sonde weg te was en vir ons verlossing te bring. In hierdie baie belangrike boek...






















