Die Spookjagters
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
DIE SPOOKJAGTERS
'n Spooklig dwing Buks Viljoen van die pad af en laat hom vir dood in die brandende meubelwa agter. Nog een in 'n reeks van vreemde ongelukke wat Hectorspruit-Vervoerkontrakteurs teister.
Die tweeling Boela en Basjan en hul vriende, Frik Kruger en Phillip Human, besluit om ondersoek in te stel, maar hulle het nie rekening gehou met ou Krasnapolski se spook, die wilddiefstal oor die grens of die Krokodilrivier se krokodille nie.
Geheimsinnigheid omhul die vreemde gebeure in die...






















