Die stille epidemie: My lewensreis na 'n gesonde skildklier
eBook
$7.00
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 8.7" Reading Tablet
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Limit 1 per customer
In 2005 het Huisgenoot/YOU ’n artikel geplaas waarin Mariëtte Chippindall vertel het van die pad wat sy gestap het van ’n depressiewe, oorgewig vrou met ’n ongediagnoseerde skildklierprobleem na ’n Mevrou Suid-Afrika 2005-finalis. Die lesers se reaksie was oorweldigend: meer as 6 000 mense het Mariëtte geskakel binne die eerste drie weke nadat die artikel gepubliseer is. Dit was letterlik die hulpkreet van so baie mense met skildklierverwante probleme. En Mariëtte het besef dat sy afgekom h...























