Die van der Merwes van Diepkloof
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Die bloedige warm somers mergel mens en dier uit en net die sterkstes en hardkoppigstes van hulle oorleef.
Diepkloof is Koos van der Merwe se familie plaas en dit lê agter die Soutpansberg, na Mussina se kant toe, droë wêreld, sy Pa het altyd gesê die Berg keer die reën af. Die reuse kremetartbome hou al duisende jare wag oor die plaas en in die lente hang die groot wasagtige blomme swaar aan hulle takke. Die geur van die blomme kondig die einde van die winter aan en nadat dit deur die vlerm...























