Die Volwasse Lewe
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL?
Werk uit wat jy met jou lewe gaan doen, maak geld of sukkel, trou – of nie, kry kinders – of nie, koop ’n huis of huur ’n woonstel, kry ’n lening vir ’n nuwe kar of ry met ’n fiets wat kraak, vestig jouself in ’n middelklas woonbuurt of woon vir jare lank oorsee. As kind het ’n mens uitgesien daarna om “groot” te wees. Dan, skielik, moet jy keuses maak wat die kwaliteit van jou bestaan, selfs jou oorlewing, gaan affekteer vir die volgende paar dekades. En jy moet...























