Die vyf susters
Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was. Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Die vyf susters is die eerste titel in ’n reeks spanningsverhale deur Eleanor Baker. ’n Skerpsinnige whodunnit wat met ’n tikkie romanse en humor gepaardgaan. 
1147018554

12.61 In Stock
Die vyf susters

Die vyf susters

by Eleanor Baker as Alex Muller
Die vyf susters

Die vyf susters

by Eleanor Baker as Alex Muller

eBook

$12.61 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was. Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Die vyf susters is die eerste titel in ’n reeks spanningsverhale deur Eleanor Baker. ’n Skerpsinnige whodunnit wat met ’n tikkie romanse en humor gepaardgaan. 

Product Details

ISBN-13: 9780798185059
Publisher: Human & Rousseau
Publication date: 02/07/2025
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 256
File size: 1 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Alex Muller was een van Eleanor Baker se skuilname. Onder hierdie pseudoniem het sy tussen 1998-2002 vyf spanningsverhale die lig laat sien. Benewens romans en jeugboeke het sy ook liefdesverhale onder die skuilnaam Christine le Roux geskryf. Sy is op 1 Julie 2002 op 57-jarige ouderdom oorlede.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews