Ek was daar toe Hy aan die Kruis gehang het en ander verhale
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Ek onthou toe Hy by die heuwel aankom. Hy het lomp oor ‘n klip gestruikel en ek kon sien dat hy moeg tot die dood was. Ek het vorentoe gegaan om hom te probeer help, maar ‘n soldaat het my teruggestamp.
“Hy het na my opgekyk meneer. Ek onthou dit nog so goed. Sy oë was donker en sag. Nes sy stem. Moenie vrees nie, kyk dit is bloot liggaam – stof van hierdie aarde. Wat binne is, is wat saak maak. Dit het hy vir my gese.
“Ai meneer sy Sy hare was natgesweet en vuil. In sy baard het die bloed dr...






















