Grootgeluk
eBook
$14.27
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Select a store to view item availability.
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Limit 1 per customer
Tijs Velaat is gebore op die plaas Grootgeluk in die distrik Oudtshoorn. Hy en sy mame woon naby die Schoemans se opstal, so naby dat Tijs snags die werfhonde kan hoor snork. Hy is getuie van als wat reg én verkeerd loop op die werf. Miskien as Tijs nooit die skilpad op sy dop gekeer het nie, kon dinge anders verloop het. Hierdie historiese roman speel af vanaf die 1850’s tot 1914, en die landskap is die Klein-Karoo, hartskontrei van die skrywer.























