Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie.
Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voorsien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei.
Help! Daar's ’n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, ’n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel.
Gewapen met net ’n koppie, ’n teelepel, ’n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! Daar's ’n stoof in my kombuis al wat nodig is om ’n kombuisfoendie te word.

1112123743

7.99 In Stock
Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

Help! Daar's 'n Stoof in my Kombuis: Resepte tot die redding

by Annabel Frere

eBook

$7.99  $9.00 Save 11% Current price is $7.99, Original price is $9. You Save 11%.

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

LEND ME® See Details

Overview

Begin by die grondbeginsels en leer hoe om indrukwekkende dog bedrieglik maklike maaltye voor te berei – Help! Daar's ’n stoof in my kombuis is die ideale wegspringplek vir die kombuisgroentjie.
Hoofsaaklik ’n kookboek vir skoolverlaters en jong volwassenes, bevat Help! Daar's ’n stoof in my kombuis meer as 170 resepidees en wenke hoe om te werk te gaan om heerlike, voedsame maaltye voor te berei wat jou sak pas. Die resepte wissel van basies tot indrukwekkend, maar almal is redelik vinnig en maklik om te maak. Sommige resepte bied verskeie opsies, soos quiche-vulsels, om in verskillende smake te voorsien en die ontluikende kok se repertoire uit te brei.
Help! Daar's ’n stoof in my kombuis neem begroting in ag en gebruik hoofsaaklik laekoste-items en, waar moontlik, ’n minimale hoeveelheid bestanddele. Daar is wenke oor hoe om tyd, energie en elektrisiteit te bespaar asook enkele wenke hoe om kookblapse te herstel.
Gewapen met net ’n koppie, ’n teelepel, ’n eetlepel en die bereidwilligheid om te leer, is Help! Daar's ’n stoof in my kombuis al wat nodig is om ’n kombuisfoendie te word.

Product Details

ISBN-13: 9781431702169
Publisher: Penguin Random House South Africa
Publication date: 06/28/2012
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 160
File size: 9 MB
Language: Afrikaans

About the Author

Met ’n loopbaan in stelselontwerp op die gebied van tuissorg, gesondheid en onthaal, ’n passie vir kook en die veels te onderskatte ervaring as ma, het die Johannesburgse Annabel Frere dit nog altyd geniet om eenvoudige oplossings vir enige situasie te vind. Die konsep vir Help! Ek kry Gaste vir Ete is ’n regstreekse gevolg van die aandrang deur toegewyde lesers op ’n opvolg vir Help! Daar’s ’n Stoof in my Kombuis. En net nadat albei dogters al die nes verlaat het, beteken dit nie hulle inspireer haar nie steeds om skeppende maniere te vind om minder ervare kokke selfvertroue in die kombuis te help opbou nie.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews