June 21st Father's Day! All the best gift ideas.  Shop NowJune 21st Father's Day! All the best gift ideas.  Shop Now

Hoe Om Vervul Te Wees Met Die Heilige Gees

eBook
$2.99
Membership Card Icon
Collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5. Learn More
Formats
Select a store to view item availability.

Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library

NOOK App

Download NOOK app

NOOK Devices

NOOK eReaders

  • NOOK GlowLight 4 Plus
  • NOOK GlowLight 4e
  • NOOK GlowLight 4
  • NOOK GlowLight Plus 7.8"
  • NOOK GlowLight 3
  • NOOK GlowLight Plus 6"

NOOK Tablets

  • NOOK 9" Lenovo Tablet
  • NOOK 10" HD Lenovo Tablet
  • NOOK Tablet 7" & 10.1"
  • NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
  • NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]

Free NOOK Reading Apps

  • NOOK for iOS
  • NOOK for Android

BN.com website

Go to your Digital Library in My Account

Limit 1 per customer
Die vraag oor hoe om vervul te wees met die Heilige Gees kan nie beantwoord word voordat ons nie eers ‘n paar sake uitgeklaar het nie. Dis juis wat hierdie vraag so moeilik maak. As julle gedink het ek kan vir julle ‘n vyf-maklike-stappe-om-met-die-Heilige-Gees-vervul-te-wees-leerstelling gee, kan ek bloot voor julle kom staan en sê: “Jammer,” want dis nie waar nie; ek het nie so ‘n kursus vir julle nie. Ek kan wel sê dat daar ‘n paar dinge is wat julle eers uit die weg moet ruim; moet uitklaar.