Moses 1 Aan Hom Wat Oorwin
Now through 07/05/26 Premium & Rewards Members Earn Double Stamps! 10 stamps = $5 reward
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
'n Paar jaar gelede het die HERE die een Sondag voor die oggenddiens met my gepraat uit die Bybel, en vir my gesê ek moet alles wat Hy vir my sê, neerskryf. Die skrifgedeelte kom uit Jeremia 30 vers 2: "So spreek die HERE, die God van Israel: Skryf vir jou in 'n boek al die woorde wat Ek met jou gespreek het". My eerste gedagte was: "HERE, ek skryf alreeds al die preke af wat ek hoor, en vir my eie stiltetyd het ek 'n boek wat ek gebruik om al my gebedsversoeke en spesiale woorde mee op te ...






















