My Liefste
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
“Is jy doodseker hierdie man Is jou trouman Cornelia. Hoe lank ken jy hom, en is hy werklik lief vir jou ?”
Yolandi sien die seer in Cornelia se oë en skud haar kop heen en weer.
“Nee vriendin! Ek probeer nie julle verhouding verongeluk nie!... ek wil maar net nie hê jy moet seerkry nie. Of laat ek sê.. seerkry soos ek gekry het voor my troue wat nooit plaasgevind het nie..”
Hierdie keer is dit Cornelia se mond wat oophang.
“Ek verstaan nie Yolandi.. het jy op trou gestaan?”
Yolandi vertel vir C...






















