'n Dag Sonder Gister
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
’n Verhaal van liefde, deernis, tragedie, hartseer en diep religieuse oortuigings wat afspeel teen die agtergrond van Bettysbaai met sy asemrowende strand en majestueuse berge en die Skotse Hoogland wat deurdrenk is met religie.
Willie Murray is ’n afgetrede predikant, ’n beskeie, nederige man, ’n vierde geslag Afrikaner. Die nag van die koue vuur verander sy lewe volkome ― Fransie sy bedlêende vrou sterf; Wagter sy getroue hond word vermoor; Dorothy, die vrolike vrou van Skotland wat hy op ...























