Omnibus 6
Available on compatible , the free NOOK App, and in My Digital Library
NOOK App
Download NOOK app
NOOK Devices
NOOK eReaders
- NOOK GlowLight 4 Plus
- NOOK GlowLight 4e
- NOOK GlowLight 4
- NOOK GlowLight Plus 7.8"
- NOOK GlowLight 3
- NOOK GlowLight Plus 6"
NOOK Tablets
- NOOK 9" Lenovo Tablet
- NOOK 10" HD Lenovo Tablet
- NOOK Tablet 7" & 10.1"
- NOOK by Samsung Galaxy Tab 7.0 [Tab A and Tab 4]
- NOOK by Samsung [Tab 4 10.1, S2 & E]
Free NOOK Reading Apps
- NOOK for iOS
- NOOK for Android
BN.com website
Go to your Digital Library in My Account
Omnibus 6
Dit is my sesde omnibus van drie verhale:
René:
Vier jaar is baie lank, lewenslank, om 'n galeislaaf te wees. René se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrompel en as galeislaaf verkoop, op die aand wat René vir Wilmien Van Der Toorn wou vra om met hom te trou.
Na hy suksesvol ontsnap en oom André, die graaf Moreau, ook help onsnap, neem oom André hom aan as sy seun en word hy die jong graaf Alphonso Moreau. Dit is die ideale vermomming om terug te keer en sy eiendom terug te kry...























