Ontvoer
Eks-polisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het. Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom, word sy eie lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en Carla, bedreig. Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?
1146868632

14.98 In Stock
Ontvoer

Ontvoer

by Constant van der Merwe
Ontvoer

Ontvoer

by Constant van der Merwe

eBook

$14.98 

Available on Compatible NOOK devices, the free NOOK App and in My Digital Library.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers

Overview

Eks-polisieman George Ekermans sien hoe ’n meisie in ’n bakkie ingedwing word en hy sit die voertuig onmiddellik agterna. Die ontvoerder ontglip hom egter en al leidraad is ’n eienaardige goue hangertjie wat die meisie laat val het. Wanneer George in sy soeke na die meisie te naby aan die waarheid kom, word sy eie lewe en dié van die twee vroue vir wie hy omgee, Elena en Carla, bedreig. Sal hy die meisie uit die kloue van ’n bose netwerk kan red voordat dit te laat is?

Product Details

ISBN-13: 9780795802898
Publisher: Queillerie
Publication date: 01/17/2025
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 336
File size: 563 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Constant van der Merwe het sielkunde en teologie studeer. Hy het voorheen gewerk as kapelaan in die vloot, TV-regisseur en predikant. Tans verdeel hy sy tyd tussen Suid-Afrika en Frankryk. Hy is getroud en hulle het drie volwasse kinders. Ontvoer is sy vierde roman sedert sy debuut in 1989. 
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews