Pad na Geluk

Pad na Geluk

by Moryn Hanzen
Pad na Geluk

Pad na Geluk

by Moryn Hanzen

eBook

$5.07 

Available on Compatible NOOK Devices and the free NOOK Apps.
WANT A NOOK?  Explore Now

Related collections and offers


Overview

Nina neem ’n blaaskansie van haar besig lewe as haarkapper en -stilis in Pretoria om haar ouma Anita Kalahari toe te neem waar sy by haar jarelange vriend, oom Chris, wil gaan kuier. Maar Nina sou nooit kon raai dat die pad na die plaas Geluk haar ook na oom Chris se kleinseun, Ian, sou neem nie – die aantreklikste man wat sy nog ooit gesien het. Vir die eerste keer in haar lewe kry ’n man dit reg om haar voete onder haar uit te slaan. Maar ’n verhouding tussen hulle sal tog nooit werk nie. Nina is ’n stadsmeisie en Ian is ’n boer in murg en been. Sy sal nooit op ’n plaas in die halfwoestyn aard nie. Nina moet maar liewer teruggaan na die standvastige Carl wat haar gesoen het voor sy uit Pretoria weg is – al is hy so koel en korrek. Buitendien blyk dit dat Ian steeds vir sy vriendin Zanelle gevoelens het . . . Watter ander rede kan daar tog wees dat Zanelle se verloofde agterdogtig is oor hom?

Product Details

ISBN-13: 9780624081029
Publisher: Melodie
Publication date: 07/06/2017
Sold by: Barnes & Noble
Format: eBook
Pages: 224
File size: 383 KB
Language: Afrikaans

About the Author

Moryn Hanzen woon buite Upington. Sy het al tydskrifartikels, kortverhale en kinderstories geskryf. Pad na Geluk is die eerste liefdesverhaal uit haar pen. Jeugevangelisasie lê haar na aan die hart, en sy put groot vreugde uit haar gesin, boeke, musiek, vriende en diere.
From the B&N Reads Blog

Customer Reviews