Twee word een
By Beryl Botman
Paperback
$16.40
By Beryl Botman
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Beryl Botman woon in Kaapstad, Suid-Afrika. Aan die Universitieit van Kaapstad verwerf sy die kwalifikasies BA-graad, Hoër Onderwysdiploma en B Opvoedkunde (Hon). Gedurende die 1980's en 1990's onderrig sy Afrikaans Eerste en Tweede Taal aan Lavender Hill Hoërskool. Daarna werk sy as adjunkhoof-onderwyskundige, Afrikaans, vir die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Verdere nagraadse studie neem haar na die Universiteit van Wes-Kaapland vir M Ed in Afrikaansonderrig (1995) en Universiteit Stellenb...






















