Voorskrif Gebede uit die Hemel
Paperback
$8.00
Premium Members save an extra 10% and all Members collect stamps to save with Rewards. 10 stamps = $5.Learn More
Select a store to view item availability.
Die gebede is geïnspireer deur die Heilige Gees en bevestig deur die woord van God (Die Bybel). Die gebede is saamgestel uit 4 hoof kern vers gedeeltes uit die Bybel. Geskrifte soos. "U woord is lewe vir die wat dit vind en genesing vir my hele liggaam". Alle behoeftes van die Kind van God word gedek in die gebede. Genesing, voorsorg teen siektes en beserings, beskerming, bevryding van binding en vloek, voorsiening van behoeftes, vryheid van probleme, vertroosting en self krag opbouing. Die...


